Immigration


This is an opportunity for you to let fellow (Ex-) South Africans know what the experience was during your Australian immigration process. There might be some tips you want to share, lessons learned or just a friendly warning to newly arrived migrants, well this is the place to do that. For South Africans still in the process of decision making, my recommendation would be to visit the DIAC site first.
If you have already made the decision to move countries, you might also want to visit our business directory where you might find listings of migration agents who could assist with information.

Hierdie is ‘n geleentheid vir jou om ander (ex-) Suid-Afrikaners in te lig oor wat jou ervaring was tydens die Australiese immigrasie proses. Daar is dalk wenke wat jy wil deel, lesse wat geleer is of net ‘n vriendelike waarskuwing aan migrante wat nuut aangekom het, hierdie is die plek om dit te doen. Vir Suid-Afrikaners nog in die proses van besluitneming, sou my aanbeveling wees om die DIAC webwerf eerste te besoek.
Indien jy reeds besluit het om die groot stap te neem, om oorsee te gaan woon, wil jy dalk ook ons ​​besigheids-gids besoek waar jy besonderhede van imigrasie agente kan vind wat moontlik kan help met nodige inligting.


_______________________________________________________

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *